Hoekom Saldanha Selfsorg?

saldanha selfsorg,gastehuis,bekostigbare verblyf,akkommodasie

“Smartphone” gebruiker? Benut hierdie QR kode en deel ons info met ‘n vriend of kollega.

Wanneer u van Saldanha Selfsorg se bekostigbare kamers huur, kan u die volgende verwag:

1. Goed toegeruste kamers – elke kamer het ‘n televisie, yskas, basiese eetgerei, tafels en stoele, beddegoed en handdoeke.

2. Sentrale ligging – letterlik binne 200m vanf die strand, die naaste bank, en ‘n aantal winkels.

3. Toesluit-parkering met meer as voldoende spasie.

4. ‘n Restaurant/wegneem-etes wat – onder ander – seekos disse bied. Dis oop dit agtuur saans, so dis nie nodig om ver te gaan soek vir ‘n ordentlike maaltyd nie.

5. Karwas en ook meganiese werkswinkel beskikbaar aan die agterkant van die kompleks.

6. Braai geriewe..

7. Genoegsame hangkaste in elke kamer – ingeval u beplan om vir ‘n geruime tyd aan te bly.

Soos u kan sien – Saldanha Selfsorg mag dalk in die “bekostigbare akkommodasie” prysklas val, maar dit bied in werklikheid al die basiese benodigdhede vir reisigers.

image_pdfimage_print